Dit neem my gewoonlik 'n volle dag om 'n video te maak. Wees deel van die proses deur 'n donasie te maak. Ek kan nie vir julle sê hoe baie jul ondersteuning vir my beteken nie. Elke bietjie help.
About
Afrikaanse YouTube kanaal vir kleuters.
Liedjies en rympies vir kleuters wat opvoedkundig en opbouend is. KLEURE+VORMS+ALFABET
100% GRATIS hulpmiddel vir almal gemaak deur gekwalifiseerde Maatskaplike werker in Privaat Praktyk.